Photo of Sonja Lochenberg

Sonja Lochenberg

Comments

Post a comment...
10 of 1252More

Badges

Sonja Lochenberg hasn't earned any badges yet... have you?

Video Player

Blurbs

About me:

SONJA LOCHENBERG Sonja sing reeds vanaf haar 13 de jaar voor gehore. Sonja het amptelik in 2006 haar eerstePlatekontrak by Blackie Swart gekry toe Blêrmusiek haar Debuut album “ Twee plus Twee” op die rakke geplaas het.Sy het bekend geraak met die liedjie en video “ Hier is my hemel” war deur veskeie TV stasies gebeeldsend word. In 2008 is haar tweede album “Droom van my”uitgereik met die video “ Jy’s nie myTrane werd”.’n Groot sukses was nadat die video wat ook deur veskeie TV stasies Gebeeldsend word steeds meer as ‘n jaar Nr.1 posissie op die grootste Afrikaanse musiek-videos se webtuiste www.musiekvideos.co.za bereik het, terwyl “Hier is my hemel”die Nr 2 plek ingeneem het. Daar was vele berigte oor Sonja se gewildheid in verskeie koerante en tydskrifte oor die kunstenaar met die gesig ,stem en houding van ‘n engel. Koerante het opskrifte soos volg gehad : “Plaasmeisie se videos is Tops en haar trane gewild “Die Burger, Volksblad,Beeld,Die Republikein,,Noordwes gazette, Die Laevelder,, Midelburg Observer, Jou wêreld en verskeie ander koerante het berigte geplaas. Daar was ook in Tyskrifte soos,Die Vrouekeur, Huisgenoot en ,Finesse oor Sonja berig ! Sonja het vele onderhoude met Radiostasies gevoer en van haar liedjies was op verskeie Radiostasies se treffers lyste.Self die bekende musiek-kenner Daantjie Dinamiet het oor Sonja se Albums Resensies geplaas. Sonja het by die meeste Nasionale Kunstefeeste soos Aardklop.KKNK,Rittelfees, Gariepfees, Delwersfees, Hoefslagfees,Biltongfees, Diamantfees en verskeie skoue al opgetree. Hoogte punte in Sonja se sang loopbaan tot dusver, was toe sy saam met Blackie Swart opgetree en ‘n Duet saam met hom gesing het tydens Blackie Swart se Live DVD opname in die Boma teater Alberton. Hierdie opname was vir vyf agter eenvolgende dae op verskeie TV kanale gebeeldsend. ‘n Ander hoogtepunt was toe ASTV vir Sonja genooi het vir ‘n aand optrede in die Tusk Rio Casino Klerlsdorp waar ‘n onderhoud met Sonja gevoer is en opnames van haar live show gedoen was om later deur ASTV op die program “ Afrikaanse Beat” gebeeldsend te word. Sonja skryf self die meeste van haar kiedjies,en bring ‘n nuwe varsheid vir haar gehore met haar klank helder stem.Sonja Tree ook binne- kort in die Buiteland op en daar is geen twyfel dat ons modern “Sneeuwitjie”nog vedere hoogtes gaan bereik nie

Who I'd like to meet:

People who like Music. I am an artist and songwriter and perform on stage in South Africa. People who like farmlife and horse riding. I stay on a farm in North West Province South Africa. The outdoor life is for me as well as nature and Music. I don't like Heavy Metal, Rap, Jazz and Hip-Hop.

Details

  • Status: In a Relationship
  • Here for: Friends
  • Hometown: Lichtenburg
  • Orientation: Straight
  • Zodiac Sign: Sagittarius
  • Smoke / Drink: No / No
  • Occupation: Artist and Songwriter Label SLM

Companies

  • SLM

    • Lichtenburg, North Werst Province ZA
    • Miss
    Self Employed

Login

Forgot password?

Need an account? Sign up